Skip Repetitive Navigational Links

Please login

 
 

2011/08/23      PUMAS LEWER JONGSTE VROUE-KANDIDAAT IN SA-GESKEIDENIS

Die jongste vroue-skeidsregter op rekord, het onlangs besluit om n nuwe uitdaging aan te pak en haarself te kwalifiseer as skeidsregter. Basia van der Merwe (12), n dogter uit die Laeveld het gese dat sy die besluit geneem het omdat sy haar liefde vir die spel op hierdie wyse kan read more »

2011/03/23      Access To the Site

 Hello All,

Please take note of the procedure for when you forgot your Password:

  1. On the Home page Clock on the Forgot Password link
  2. In the middle block under Forgot your Username or Password type in your login username.
  3. Answer the security question and you new password will be read more »

2011/03/21      LEVEL 2 REFEREE COURSE ON THE WAY.

The first leg of a level 2 refereeing course has been presented at Kanonkop High School on Monday 21 March 2011. It was attended by referees from all leagues and included Andries Retief, Stefan Breytenbach, Robert Curlewis and 15 other attendees. The course is the first of a series of read more »

2010/02/10      WELCOME BACK: 2010

After going into recess, our website is back and functioning. To keep this website running, we need to get inter-active by contributing on a regular basis. Please forward articles, questions pertaining laws, photo's etc. and feel free to express yourself. May your season be blessed with awarding try after try.

read more »

2009/06/15      WEDSTRYD ONTAARD IN ONSMAAKLIKHEID

In wat beskryf word as n onaanvaarbare uitbarsting van emosies en onaanvaarbare gedrag, het n seniorliga wedstryd op Saterdag 13 Junie in n onbeheersde kakofonie van aantygings, beskuldigings, dreigemente en swetswoorde ontaard. Die eerstespan wedstryd tussen Kriel en Hurricanes was na bewering 5 minute voor die einde gestaak nadat toeskouers read more »

2009/06/15      SKEIDSREGTER BEDANK

In n verrassende stap het n vooraanstaande skeidsregter besluit om sy fluitjie op te hang. Danie Jacobsz  voer aan dat hy dit nou nodig ag om op sy beroepsloopbaan asook persoonlike omstandighede te fokus. Danie was die afgelope 4 jaar n lid van die Vereniging en was ook op die punt read more »

2009/06/11      AANSLAG OP SUPERLIGA BEGIN

Verskeie skeidsregters begin hul aanslag op die superliga. Dit volg na die verhuising en uittrede van drie superliga skeidsregters die afgelope twee jaar.  Die siftingsproses bestaan uit drie verskillende fases naamlik n praktiese evaluering en na n positiewe aanbeveling n fiksheidstoets gevolg deur n teoretiese ekamen. In die eerste van die read more »

2009/06/05      Stefan Breytenbach in Test !

Congratulations to Stefan Breytenbach on his appointed as Assistant Referee in the test between Namibie and Ivory Coast in Windhoek on 27th June 2009.  He will be assisting Craig Joubert. The test is a Worldcup qualifier.

read more »


Page:
1