Skip Repetitive Navigational Links

Blog Posts

LEVEL 2 REFEREE COURSE ON THE WAY  Dries Breytenbach | 3/24/2011

The first leg of a  referee was presented on Monday 21 March 2011 at Kanonkop High School, Middelburg. The attendees consisted of active referees from all leagues. SARRA (South African Rugby Referees' Society) took a decision to have all referees level 2 accredited by 31 December 2011 a decision sanctioned by all provincial societies. The first 18 attendees expressed their satisfaction on the quality of the proceedings and are looking forward to the final presentation on 27 April 2011 at the same venue. Amongst the attendees were Andries Retief, Stefan Breytenbach, Ricus van der Hoven and Robert Curlewis. Magda van den Heever had to pull out of the course as she left for the Hong Kong 7's on the same day. 

Talent  Okkie van Zyl | 5/13/2010

Beskik die Pumas oor jong talent wat die "ou manne" se plek kan volstaan. Laat weet maar wat julle dink.

After refereeing  Okkie van Zyl | 5/13/2010

Is there a life after refereeing? What will weekends be without a whistle in your hand? Is there more to life than just being a referee?

AANSTELLING - RICUS VAN DER HOVEN  Jozua Pitout | 4/1/2010

Ricus baie geluk met die aanstelling vir die toernooi wat te Riversdale in die Kaap aangebied word. Alle voorspoed en sterkte vir jou wedstryde.

WELCOME BACK: 2010  Dries Breytenbach | 2/10/2010

After going into recess, our website is back and functioning. To keep this website running, we need to get inter-active by contributing on a regular basis. Please forward articles, questions pertaining laws, photo's etc. and feel free to express yourself. May your season be blessed with awarding try after try.

 

Hiet gaan dan niks aan nie  Armand Giebler | 9/2/2009

Nou why is almal so stil, het gisteraand by die vergadering gehoor dat ons almal by die jaar eindfunksie as 'n rugby span moet aantrek. Wil net se jammer vir die WP tafel want julle gaan buite sit en ek hoop daar gaan meer as twee mense op die tafel sit...

Verder net my innige simpatie met Johan Roets wat 9games moes blaas op die Atlantic 7s te Secunda sal nie weer gebeur nie...

Groete almal!

Rugby week  Johan Roets | 6/25/2009

Hi daar almal,

Wil net graag van die geleentheid gebruik maak om almal betrokke by die rugby die volgende week sterkte toe te wens en ek hoop julle geniet die wedstryde. Mag rugby die wenner wees!

Reis veilg en kom veilig terug.

Rugby groete.

Verlede Saterdag  Johan Roets | 6/24/2009

As ek reg kan onthou was die scrums nie konsekwent atlwee kante toe beheer nie.

Die overruling was dalk onaardig omdat die taal verskil so bietjie vir Berdos laat "plat" klink het, maar ek dink Bryce het gesien wat gebeur het en net bevestiging nodig gehad dus die vraag"but why scrum five attacking ball"?

En ek dink sy beslissing was reg.

Bryce Lawrence en skrumbeheer  Dries Breytenbach | 6/23/2009

Wat is julle opinie rakende die vertoning van Bryce Lawrence tydens die wedstryd verlede Saterdag. Wat dink julle van sy skrumbeheer en ook die insette van die TMO en Bryce se overruling van Berdos?

Pumas  Johan Roets | 6/22/2009

Hey almal,

Hoop julle het julle wedstryde geniet die naweek en dat julle almal veilig en gesond is vandag.

Geniet julle week en praat  weer later met julle.

 

Rugby groete.

Blog Post Archive »