Skip Repetitive Navigational Links

Login

 
 

Not a member? Register Here
Forgot your Password?

Recent news

WELCOME BACK: 2010
2010/02/10

After going into recess, our website is back and functioning. To keep this website running, we need to get inter-active by contributing on a regular basis. Please forward articles, questions pertaining laws, photo's etc. and feel free to express yourself. May your season be blessed with awarding try after try.

read more »

WEDSTRYD ONTAARD IN ONSMAAKLIKHEID
2009/06/15

In wat beskryf word as n onaanvaarbare uitbarsting van emosies en onaanvaarbare gedrag, het n seniorliga wedstryd op Saterdag 13 Junie in n onbeheersde kakofonie van aantygings, beskuldigings, dreigemente en swetswoorde ontaard. Die eerstespan wedstryd tussen Kriel en Hurricanes was na bewering 5 minute voor die einde gestaak nadat toeskouers read more »

SKEIDSREGTER BEDANK
2009/06/15

In n verrassende stap het n vooraanstaande skeidsregter besluit om sy fluitjie op te hang. Danie Jacobsz  voer aan dat hy dit nou nodig ag om op sy beroepsloopbaan asook persoonlike omstandighede te fokus. Danie was die afgelope 4 jaar n lid van die Vereniging en was ook op die punt read more »

AANSLAG OP SUPERLIGA BEGIN
2009/06/11

Verskeie skeidsregters begin hul aanslag op die superliga. Dit volg na die verhuising en uittrede van drie superliga skeidsregters die afgelope twee jaar.  Die siftingsproses bestaan uit drie verskillende fases naamlik n praktiese evaluering en na n positiewe aanbeveling n fiksheidstoets gevolg deur n teoretiese ekamen. In die eerste van die read more »

Stefan Breytenbach in Test !
2009/06/05

Congratulations to Stefan Breytenbach on his appointed as Assistant Referee in the test between Namibie and Ivory Coast in Windhoek on 27th June 2009.  He will be assisting Craig Joubert. The test is a Worldcup qualifier.

read more »

Read all news articles ยป

Upcoming and Current Events

View all events » 

Recent Blog Posts

Talent  Okkie van Zyl | 5/13/2010

Beskik die Pumas oor jong talent wat die "ou manne" se plek kan volstaan. Laat weet maar wat julle dink.

After refereeing  Okkie van Zyl | 5/13/2010

Is there a life after refereeing? What will weekends be without a whistle in your hand? Is there more to life than just being a referee?

AANSTELLING - RICUS VAN DER HOVEN  Jozua Pitout | 4/1/2010

Ricus baie geluk met die aanstelling vir die toernooi wat te Riversdale in die Kaap aangebied word. Alle voorspoed en sterkte vir jou wedstryde.

WELCOME BACK: 2010  Dries Breytenbach | 2/10/2010

After going into recess, our website is back and functioning. To keep this website running, we need to get inter-active by contributing on a regular basis. Please forward articles, questions pertaining laws, photo's etc. and feel free to express yourself. May your season be blessed with awarding try after try.

 

Hiet gaan dan niks aan nie  Armand Giebler | 9/2/2009

Nou why is almal so stil, het gisteraand by die vergadering gehoor dat ons almal by die jaar eindfunksie as 'n rugby span moet aantrek. Wil net se jammer vir die WP tafel want julle gaan buite sit en ek hoop daar gaan meer as twee mense op die tafel

View Blog Posts »